Vandag se post sal in twee tale gedoen word want ons vier vannaand die who’s who van die teater by die Fiesta Toekennings wat by Artscape in Kaapstad plaasvind!
KykNet het al die stops uitgeruk – tesame met hul BLOU TAPYT!
Ek’s vreeslik opgewonde!!
Ek dra vannaand Oranje en Goud – burnt orange klink beter!
Ek sal more ‘n paar kiekies oplaai!
Oor en Uit!
J
X


